Posted on Leave a comment

Rustenburg man besig om die SA Sh*thole te vlug na Kanada, word verskeie kere deur swart inbreker geskiet!

‘n Onskuldige man op die punt om na Kanada te emigreer is verskeie kere tydens ‘n huisinval in Rustenburg geskiet. George Spalding (54), wat binnekort na Kanada sou emigreer, word nou in die ICU van die provinsiale hospitaal van Rustenburg behandel nadat hy Donderdagoggend minstens vier keer deur ‘n swart inbreker in sy huis in Cashan, Rustenburg, geskiet is.

Die voorval het tussen 0300-0400 plaasgevind toe Spalding aan die slaap was, toe hy ‘n geluid hoor wat hom wakker maak. Toe hy die deur van sy slaapkamer oopmaak, word hy ‘n paar keer deur die swart inbreker geskiet, wat van die gang af geskiet het. Die indringer het toe met ‘n skootrekenaar gevlug.

Die skieter het toegang tot die huis gekry deur ‘n venster te breek en die diefwering oop te dwing. Spalding het in sy motor geklim en straat toe gery en ‘n geraas met die toeter van sy motor gemaak, maar niemand in due buurt wou uitkom nie. Die gewonde Spalding het daarna etlike kilometers na die huis van vriende gery waar hy weer op sy motor se horing gedruk het. Gelukkig het mense daar, ook sy vriend, uit hul huise gekom en hulp ingeroep en Spalding gehelp om na die hospitaal toe te kom.

Die polisie ondersoek, maar daar is nog geen arrestasie gemaak nie.

George Spalding

Lees ook: Plaasaanval: huisroof, poging tot moord, Waterpoort – 2020 nog nie eers in volle gang, maar wit Suid-Afrikaners word reeds geslag en aangeval deur wrede barbare


 

Posted on Leave a comment

Twee Toeriste uit Nederland Erg Getraumatiseerd in Plaasaanval in Buffelsdrift, Pretoria

Twee toeriste uit Nederland het eerstehands ervaar waaroor plaasaanvalle gaan toe hulle aangeval en op geskiet is tydens ‘n braai op ‘n kleinhoewe in Buffelsdrift, Pretoria

Twee toeriste uit Nederland en hul toergids is Donderdagmiddag op ‘n kleinhoewe in Buffelsdrift, noord van Pretoria, aangeval en op geskiet. Die toeriste het saam met ander mense gebraai toe 3 swart mans toegeslaan het. Die toergids het gehardloop om hulp te gaan soek, terwyl  daar skote op die toergids en die 2 toeriste geskiet is.

Gelukkig het die 3 aanvallers gevlug sonder om iets te neem, waarskynlik omdat die toergids weggekom het en die aanvallers bang was dat hy die alarm sou opwek. Daar was geen beserings nie, maar die toeriste is erg getraumatiseerd. Bure het wel die skote gehoor en die polisie ontbied wat die toneel bygewoon het, maar geen arrestasies is gemaak nie.

 

Lees ook: Slagting op SA plase duur voort: Gru plaasaanval: Verkragting, gewelddadige aanranding, ontvoering, roof, Glendale