Dit blyk dat Suid-Afrikaners nie na die ANC-regime luister nie. Wanneer ‘n advertensie wat potensiële JMPD-kandidate werk aanbied, vereis dat aansoekers ‘n bestuurslisensie benodig, maar aan die einde van hul 18 maand kursus, kan nie een van die suksesvolle kandidate of ‘n motor, of geweer, of verkeer hanteer nie, sit iemand die pot mis! Wat die ANC-regime doen, en wat hulle sê, is DRIE verskillende dinge! Ja, drie, want alles wat die ANC sê, het alreeds ‘n dubbele betekenis.
Net wanneer U dink dat dinge nie meer mal kan word, in die ANC en die Liberale Wêreld Orde se vlagskip MultiCulti “Rainbow Nation” nie, wat in werklikheid ‘n eensydige swart kleptokrasie is, kry ons ‘n nuusberig wat jou nog meer verbaas sal laat. Jy sal eintlik aan jou stoel moet vashou vir hierdie een, so wees gewaarsku! Soos selfs die liberale kommentator Gareth van Onselen eens erken het: Suid-Afrika is in werklikheid ‘n idiokrasie. Selfs liberale word soms ontnugter, maar om steeds getrou aan hul sosiale kring te bly, ondersteun hulle met ywer die multikulturele konsep van ‘n grenslose wêreld sonder identiteit.
‘n Idiokrasie is enkele stappe van ‘n mediokrasie af, SA se vorige posisie. Volgende stop, soos Malcom Tucker dit in The Thick of It stel, is om dit bloot ‘n “clustef**k” te noem. Wel, Gareth, ons het “clusterf*ck”-vlak bereik, dus sal jy jou artikel moet opdateer!
Die JMPD (met sy bykans 100% swart personeel) het Senior Superintendent Wayne Minnaar, JMPD-woordvoerder, opdrag gegee om ‘n mediaverklaring uit te reik waarin hy die volgende verstommende verklaring maak:
DIT IS NIE FAKE NUUS NIE! U is meer as welkom om verwysings na enige ander nuuswebwerf na te gaan.
Volgens sr. Supt Minnaar, is meer as 1,000 nuwe kandidate, wat pas hul 18-maand opleiding voltooi het, teruggestuur na die kollege, omdat daar bevind is dat hulle tans nie in diens geneem kan word nie, omdat hulle óf nie ‘n wapen kan hanteer nie, of nie kan bestuur nie (ten spyte dat die werkadvertensie ‘n geldige bestuurslisensie gevra het), of hulle het ‘n intense vrees vir die besige paaie in Johannesburg! (Nee, ons grap nie).
Maar onthou die advertensie het gesê dat hulle ‘n bestuurslisensie moet hê, NIE dat hulle moet kan bestuur nie; druk dus net ‘n lisensie of koop een aan? Iemand sit weer die pot mis. Luister jy al?
Ja, jy kan jouself miskien die vraag afvra waarom dit is dat hulle om ‘n pos by die JMPD aansoek gedoen het as hulle bang is vir besige paaie. En ja, jy kan jouself ook die vraag afvra waarom die JMPD nie binne 18 maande basiese vuurwapenvaardighede aan leerlinge kon aanleer nie. Dit is nie asof vuurwapens vuurpylwetenskap is nie. Supt. Minnaar het nie gesê hoe lank die leerlinge, wat reeds ‘n salaris verdien, op die kollege moet spandeer vir hul heropleiding nie. Supt Minnaar het gesê daar sal individuele ondersoeke gedoen word om te verduidelik wat die probleem met elkeen van die leerlinge is.
Blykbaar het nie een een van die spesifieke inname die opleidingskursus van 18 maande geslaag nie, iets wat sekerlik ‘n soort rekord moet wees. Inderdaad hulle het nog voortgegaan met die amptelike “indiensneming”-parade, want soos ons almal weet, die Afrika Despots hou mos van ‘n goeie partytjie om vals medaljes te betoon en baie belastingbetalers geld te spandeer! ‘n ware Mad Hatters Tea Party, of is dit nou die Mad Hatters Passing Out Parade?
Volgens Supt Minnaar sal die hoof van die akademie nou besluit hoe lank die heropleiding van die inname gaan duur. Die betrokke rekrute het einde verlede jaar hul opleidingskedule voltooi. Terselfdertyd is 1.085 nuwe JMPD-rekrute onthul by dieselfde seremoniële “parade” op 25 November 2019. Tradisioneel, in die Westerse wêreld, word “parades” gehou om die rekrute of leerlinge hul amptelike kwalifikasie te gee, mar dit blyk dat JMPD slegs in 2017 daarin geslaag het om 332 nuwe beamptes te “kwalifiseer”, nadat hulle lekker partytjie gehou het by twee parades in April en November van daardie jaar. Shhh… moenie die hoofstroom media vertel nie, dit lyk asof hulle nie weet nie…
Ons moet egter almal weet dat hierdie beskawing ding, vir die ANC-regime en Afrikane in die algemeen, net ‘n rolspeel ding is. Dit is net ‘n verskoning om belastingbetalers se geld aan luigat maar lojale kiesers te gee. Zuma het self erken dat korrupsie ‘n Europese ding is. Wat hy bedoel het was dat dit ‘n wit ding was om korrupsie sleg te maak – in Afrika is dit ‘n normale deel van die lewe. Hoeveel keer moet die ANC ‘Cadre Deployment’ sê voordat ons besef wat hulle sê? In werklikheid het 65.000 mense in 2017 aansoek gedoen vir hierdie 1.579 leerlingposte by die JMPD. Dit ondanks die e-posadres in die advertensie wat nie gewerk het nie! Daar is op Twitter gesê dat die applikante & sw/ dinar e.drposte n! Dupeca adres ib ime en Afriadres in dbaobI