Posted on Leave a comment

ALMAL Ly Onder ANC Korrupsie en Plundery – Waterdruk Met 20% Verminder in Drie Provinsies Weens Munisipale Skuld, Danksy Korrupsie!

Die stelselmatige en strukturele manier waarop die ANC-politici plunder, asof daar geen môre is nie, het tot gevolg gehad dat waterdruk in drie provinsies verlaag is. Hierdie tipiese voer-by-die-trog benadering, terwyl daar nog geld in die bankrekening oor is, het nou daartoe gelei dat ‘n water groothandelaar – Rand Water – die waterdruk na 3 munisipaliteite in 3 provinsies verminder het. Tog lyk dit asof swartes net nie kan uitwerk waarom Verwoerd nog steeds glimlag nie…

Rand Water het drie munisipaliteite ingelig dat hulle die waterdruk vanaf Maandag met ongeveer 20% gaan verlaag, weens die groot hoeveelhede skuld wat hierdie munisipaliteite aan hulle verskuldig is. Dit sal uiteraard daartoe lei dat laer waterdruk uit krane uitloop, wat ook ‘n impak sal hê op besighede, landbou, huishoudelike toestelle en selfs brandbestryding, as gevolg van die verminderde waterdruk wat beskikbaar is vir brandbestryders. Hoogliggende gebiede kan heeltemal sonder water gelaat word.

Die gebiede is die Ngwathe-munisipaliteit (Heilbron, Koppies en Parys), die Govan Mbeki-munisipaliteit in Mpumalanga (Evander, Secunda, Bethal), en Madibeng in Noordwes (Brits). Ngwathe skuld R5, 2 miljoen aan Rand Water, die Govan Mbeki-munisipaliteit in Mpumalanga skuld ‘n astronomiese R 47 miljoen, terwyl Madibeng in Noordwes R10,5 miljoen skuld. Hierdie aankondiging sal veral ‘n skok vir inwoners van Govan Mbeki-munisipaliteit wees omdat hul waterdruk reeds deur Rand Water met 40% verminder is weens ‘n vorige agterstallige rekening.

Weereens is dit bewys dat Afrikane geneig is om net vir vandag te leef, en net vir vandag te buit, en dus nie in staat is om iets volhoubaars te bou nie, en dus is hulle totaal nie in staat om ‘n toekoms te beplan en ‘n toekoms te bou nie, nog minder vir die volgende geslagte. Dit is bloot ‘n geval van steel so veel as wat jy kan, so vinnig as wat jy kan, terwyl jy kan … of soos die Afrikane self sê: “dit is my beurt om aan die tafel te fees”. Hulle is die perfekte verbruikers, en daarom is globaliste en groot maatskappye so lief vir hulle…

 

verwoerd glimlag nog

Lees ook: Rassistiese Tender vir Openingsgebed? Swartes Maak Bespotting van Internasionale Besigheid en Regeringstandaarde met Despotiese Korrupsie en Omkopery!


 

Posted on Leave a comment

Talle woonbuurte in Pretoria dalk vandag sonder water

Talle woonbuurte in Pretoria dalk vandag sonder water

Die Tshwane-metro het gewaarsku dat talle woonbuurte in Pretoria Dinsdag moontlik sonder watertoevoer gaan wees.

Lindela Mashigo, woordvoerder van die metro, het gesê die metro se waterverskaffer, Rand Water, het die raad kennis gegee dat die Garsfontein-reservoir in die ooste van die stad afgeskakel gaan word vir beplande instandhoudingswerk.

“Watertoevoer sal van 09:00 tot omstreeks 23:00 afgeskakel wees om ʼn ou watermeter met ʼn moderne een te vervang. Voor dié tydperk sal die reservoir tot sy maksimum kapasiteit gevul wees om water aan die woonbuurte te voorsien, maar inwoners word egter versoek om water spaarsamig te gebruik om te verhoed dat dié water opgebruik word, anders sal dit tot wateronderbrekings lei,” het Mashigo gesê.

Die woonbuurte wat geraak sal word indien wateronderbrekings plaasvind, is Bergtuin, Colbyn, Derdepoort, East Lynne, Ekklesia, Jan Niemandpark, Kenley-kleinhoewes, Kilnerpark, Koedoespoort, Montana, Môregloed, Queenswood, Rietfontein, Rietondale, Villieria, Waverley, Waltloo, Eersterust, Meyerspark, Silverton, Val de Grace, Murrayfield, Lynnwood, Die Wilgers, Wapadrand, Equestria, Faerie Glen, Garsfontein, Pretoriuspark, Mamelodi, Samcorpark, La Montagne, Moreletapark, Elarduspark en Rietvalleirand.