Die alles-vir-niks-volk en die bakhandkultuur van die swart Suid-Afrikaanse bevolking het sy normale swaar tol geneem nadat ‘n moderne behuisingskompleks in Soweto, wat in 2011 al voltooi is, baksteen vir baksteen en plank vir plank geplunder en weggedra is, totdat daar vandag nog net ruïnes oor is.
Daar was altesaam 460 komplekse wat elk 4 gesinne kon huisves! Dit is 1.870 gesinshuise! Die rede waarom niemand ooit in die huise ingetrek het nie, is dat die mense wat daarby sou baat gevind het, nie bereid was om huur van slegs R750 per maand te betaal, vir ‘n splinternuwe en staatsonderhoude woonstel met lopende water en elektrisiteit nie! Die eenhede het ingeboude kaste, oonde en badkamers gehad, maar daar is vandag nog net gedeeltelike mure oor.
‘n Mens wonder waar hulle vandag woon? Miskien het sommige land onwettig beset en ‘n pondokkie opgestel? Daar moet ook op gelet word dat die rassistiese swart ANC-regime nie huise vir blankes bou nie, al bly hulle in plakkerskampe. Die bouwerk is in 2009 begin toe die Dube-koshuis opgegradeer is en bykomende eenhede bygevoeg is as deel van die “Hostel Eradication Program”, ‘n vennootskap tussen die JHB Stad en die Gautengse provinsiale regering. Sowat R1,4 miljard is aan die hele program toegewys, wat meer as 9,000 bekostigbare huureenhede sou opgelewer het. Die Dube-projek het R231 miljoen van hierdie begroting gebruik.
Die program is geloods om ingevoerde inwoners van die hostels, sosiaal te integreer in die breër gemeenskap, deur die beskikbaarstelling van bekostigbare huureenhede. Die werk is in opdrag van die Gautengse provinsiale regering gedoen. Die huise is aanvanklik bewaak, maar in 2014 het die plaaslike gemeenskap die huise begin stroop en alles wat geneem kon word, is weggevoer, insluitend baddens, kaste, plafonne, dakke, deure, vensters en elektriese bedrading.
Die plaaslike gemeenskap wil nou hê dat die behuisingskompleks verwoes en verwyder word omdat moordenaars soms liggame daar stort. Net voor Kersfees het bokke aan grasse gepeusel wat in die puin groei.
ONTLEDING: Hierdie voorbeeld van R230 miljoen van belastingbetalersgeld is slegs een voorbeeld van ‘n daaglikse voorval van plundering en verbranding deur die swart bevolking, omdat hulle dit wil hê of dat wil hê, altyd gratis. Belangrike infrastruktuur word deur biljoene skade berokken.
Hulle het in duisende voorvalle oor baie jare klinieke, skole, polisievoertuie, ens. afgebrand. Hierdie feit is welbekend. Die aktiviste van die “Fees Must Fall” het ook aan universiteite van minstens ‘n miljard skade berokken. Die vraag wat gevra moet word, is waar kom hierdie bakhandkultuur vandaan?
Die antwoord is duidelik wanneer U dink dat veral blanke kommuniste, soos Karl Marx en Lenin, hul mede-kamerade in die ANC en Cosatu al dekades lank geleer het. Dit het ‘n vraagkultuur veroorsaak waar die staat alles gratis moet voorsien om in die Afrika-denke en kultuur ingebed te wees, met SAKP in die agtergrond. Swart studente en meningsvormers lees deesdae eerder Marx as die Bybel. Die EFF met sy radikalisme en verklaarde beleid van Everything For Free het die situasie sleg ontsteek.