KONTAK BESONDERHEDE
Telefoon: 012 940 0065 of intern op 6174
Vir lekker koffie, Koek en lekkernye.
Kleinfontein is ‘n unieke, ongeĆ«wenaarde ontwikkeling in die geskiedenis van die Afrikanervolk omdat dit volledig gevestig is deur volkseie arbeid.
Kleinfontein is geleƫ op die Magaliesbergreeks 30km Suid-Oos van Pretoria op die historiese terrein waar die slag van Donkerhoek (Diamond Hill) tydens die Tweede Vryheidsoorlog plaasgevind het.