Posted on Leave a comment

Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!

Dit neem slegs ‘n paar klieks om blomme, sjokolade, geskenke, geskenkmandjies, kaarte, linne, klere en selfs drank na enige plek in Suid-Afrika te stuur, of na die buiteland. Ons het plaaslike kantore oraloor, en aflewering van blomme betyds met die SA se gunsteling aanlyn Bloemiste is nooit ‘n probleem nie. Ons internasionale netwerk strek tot by die Verenigde Koninkryk, Australië, die VSA en die res van die wêreld. U hoef nie uit te gaan om bloemiste of winkels te besoek nie, en ons blomme is ongeëwenaard.

 

KLIEK HIER OM BLOMME & GESKENKE TE BESTEL

Valentines DayValentines Day
 

Ons offer die gemak van die aflewering van blomme en geskenke waar blomme en geskenke direk na U drumpel gestuur word. Blomme en blommerangskikkings kam op dieselfde dag afgelewer word, indien dit voor 12 uur bestel word. Geskenkaflewerings wissel na gelang van die omgewing van Pretoria en Londen tot by die winderige stede Kaapstad en Sydney. Nog aangenamer is die feit dat as U in Port Elizabeth, Bloemfontein, Johannesburg, Pietermaritzburg, Manchester of Melbourne woon, U nou die beste kan benut in blommerangskikkings en geskenke, en dieselfde voordele kan verdien as wat U sou doen mits U in een van die groter plekke in Suid-Afrika, die Verenigde Koninkryk en Australië woon. U het sekerlik by die regte plek gekom en U kan enige tyd blomme en geskenke aanlyn koop.

‘n Waarborg van 100% word aangebied op al ons blomme, geskenke en rose. U hoef nie meer bloemiste in Johannesburg, Brisbane, Birmingham, Oos-Londen of Bloemiste in Durban te besoek nie. Ons maak blomme ‘n plesier. Ons maak voorsiening vir geleenthede soos Valentynsdag, Moedersdag, Vadersdag, Onderwysersdag, Grootouersdag, Baasdag, Kersfees, Sekretarisdag, Verjaardae, Verjaarsdae en meer.

Nog geen Valentyn nie? Sluit gratis aan by Maatjie.com!
Sielsmaats ontmoet by Maatjie


 

Posted on Leave a comment

Slegs Twee Dae Oor Om Blomme, Sjokolade, Kaarte, Mandjies en Geskenke te Bestel en te Stuur Aan U Valentyn!

Stuur blomme, sjokolade, geskenke, geskenkmandjies, kaarte, linne, klere en selfs drank na enige plek in Suid-Afrika, of in die buiteland. Ons het plaaslike kantore oraloor, en aflewering van blomme betyds met die SA se gunsteling aanlyn Bloemiste is nooit ‘n probleem nie. Ons internasionale netwerk strek tot by die Verenigde Koninkryk, Australië, die VSA en die res van die wêreld. U hoef nie tyd af te neem van werk om bloemiste of winkels te besoek nie, ons blomme is ongeëwenaard.

 

KLIK VIR GESKENKE VIR HAAR

KLIK VIR GESKENKE VIR HOM

Send Flowers, Chocolates and Gifts to Your Valentine NowStuur nou blomme, sjokolades en geskenke aan u Valentyn

Ons offer die gemak van die aflewering van blomme en om blomme direk na U drumpel te stuur. Blomme en blommerangskikkings word op dieselfde dag afgelewer, indien dit voor 12 uur bestel word. Geskenkaflewerings wissel na gelang van die omgewing van Pretoria en Londen tot by die winderige stede Kaapstad en Sydney. Nog aangenamer is die feit dat as U in Port Elizabeth, Bloemfontein, Johannesburg, Pietermaritzburg, Manchester of Melbourne woon, u nou die beste kan bied in blommerangskikkings en geskenke, en dieselfde voordele kan verdien as wat U sou doen as U in een van die groter plekke in Suid-Afrika, die Verenigde Koninkryk en Australië woon. U het sekerlik by die regte plek gekom en U kan enige tyd blomme en geskenke aanlyn koop.

‘n Waarborg van 100% word aangebied op al ons blomme, geskenke en rose. U hoef nie meer bloemiste in Johannesburg, Brisbane, Birmingham, Oos-Londen of Bloemiste in Durban te besoek nie. Ons maak blomme ‘n plesier. Ons maak voorsiening vir geleenthede soos Valentynsdag, Moedersdag, Vadersdag, Onderwysersdag, Grootouersdag, Baasdag, Kersfees, Sekretarisdag, Verjaardae, Verjaarsdae en meer.

Dankie vir U ondersteuning.
(Alle kommissie word gebruik om SAUK Nuus te ondersteun – ons is nie deel van SABC nie)


 

Posted on Leave a comment

Plans to move Parliament from Cape Town to Pretoria are back on the agenda

Plans to move Parliament from Cape Town to Pretoria are back on the agenda

Plans to move Parliament from Cape Town to Pretoria are back on the agenda.

National Assembly Speaker Baleka Mbete says that work on the study will start this month and that she expects a report in six months time.

A consulting firm has been contracted to carry out a feasibility study on the impact of its relocation.

National Assembly Speaker Baleka Mbete says that work on the study will start this month and that she expects a report in six months time.

She was speaking while tabling Parliament’s budget on Tuesday.

The decision to base Parliament in Cape Town dates back to the formation of the Union of South Africa in 1910, when the seat of government became Pretoria and Bloemfontein the judicial capital.

Mbete says consulting firm Pamoja (Pty) Ltd will carry out the latest study on the feasibility of moving Parliament to Pretoria.

Senior ANC MP Vincent Smith says the costs of two capitals can’t be justified.

The apartheid arrangement that arises from having the executive capital 1,000km away from the legislative capital has huge implications for the National Revenue Fund.

“Departmental officials and members of the executive are commuting between the two capitals at huge financial cost, sometimes for engagements that last less than four hours. This status quo can no longer be justified.”

“In light of this reality, I believe that our contribution as this Parliament towards directly saving costs in the long term must include advice to the next Parliament to embark on the programme of relocating this institution.”

It’s unclear what became of a report by a team of ministers tasked by former president Jacob Zuma to look into the matter. Studies in 1995, 1997 and 2011 all reportedly indicated that the cost of moving Parliament would be less, over the long term, than retaining the status quo.