Posted on Leave a comment

Rothschild en Globalistiese Groot Besigheid Elites in SA, Stem Saam Met COSATU, Om ANC Toe Te Laat Om Pensioenfondse Te Plunder, Om Hul Eskom-kontantkoei Te Red!

#FollowTheMoney: Hoeveel geld het Bankiers verdien uit die plundering en die stropery van staatsbeheerde ondernemings, soos Eskom, in die hande van die ANC bende? Wel, jy is seker geleer, of liewer gebreinspoel, om te dink dat “crony kapitalisme” en “sjampanje-sosialisme” aan twee teenoorgestelde punte van die politieke spektrum was? Vier dinge wat hulle egter in gemeen het, is, geldgierigheid, om ander mense se geld te spandeer, lus is vir mag, en om al die mag, bates en rykdom in die hande van ‘n paar elites te hou. Die is vandeesweek bewys toe korporatiewe elites in Suid-Afrika, onder leiding van die Rothschild-onderneming in SA, met COSATU (‘n magtige vakbond wat die magtige driemanskap in SA vorm, saam met die ANC en die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party), ooreengekom het, dat die ANC-regering die pensioene van gewone mense, insluitend die pensioenfonds vir die werknemers van die regering self (GEPF), kan plunder om Eskom se skuld te delg! Welkom by die dialektiek…

In ‘n verstommende ontwikkeling vandeesweek, verwelkom Business Unity South Africa (BUSA), ‘n groep ryk en bevoorregte globalistiese sakemanne, die plan van COSATU om geld uit private pensioene, asook die GEPF te steel – GELD VAN ANDER MENSE – om Eskom se skuld van R450 Miljard te betaal, wat doelbewus geskep is deur korrupsie en onbevoegdheid, en wat gepaard gegaan het met astronomiese stropery van die staatskoffers. Die Bankiers verdien groot kommissies en rente op al hierdie ‘transaksies’ wat meer lyk na geldwassery deur die staat as wettige saketransaksies.

Jou pensioen gaan nou vir SOWETO se onbetaalde en klaar gebruikte krag betaal…

Die COSATU-plan is dat pensioenfondse die helfte van die skuld vanweë Eskom se korrupsie, wat R450 Miljard beloop, sal oorneem, sodat Eskom slegs R200 miljard kan oorlaat, wat volgens hulle meer hanteerbare rentebetalings sal wees.

Ons verwelkom Cosatu se konstruktiewe benadering,” het Martin Kingston, adjunkpresident van BUSA en voorsitter van Rothschild & Company in Suid-Afrika gesê.

Indien U dit nog nie geweet het nie, en U steeds in die hoofstroom-media-eggokamer sit, is die naam Rothschild sinoniem met ryk internasionale liberale globaliste, wat die Liberale Wêreldorde bestuur, om ‘n Oorheersende Een Wêreldregering te vorm. Die vraag moet  onmiddellik gevra word, as dit so ‘n goeie idee is, waarom neem die rykste mense ter wêreld, die Rothschild’s, nie die skuld van Eskom oor nie? Is dit nou nog so ‘n goeie idee? Waarom moet hulle ‘n benadering ondersteun om pensioenfondse te gebruik waarop gewone mense staatmaak om te kan aftree en hulself onderhou wanneer hulle ouer word?

Die gevoellose aard van die rykes en bevoorregtes soos die Rothschild’s, en hul werknemers en vennote, om die diefstal van die geld van gewone mense te ondersteun, is siek en wys volmaak wat die aard van die globalistiese elite is. U kan baie seker wees dat as die wêreldgeldmag nie die ANC aan bewind wou hê nie, om te doen wat hulle doen, hulle nie daar sou wees nie…

Aangesien banke en ander finansieerdes toenemend onwillig is om Eskom te finansier, is daar ‘n bereidwilligheid – blykbaar ook deur ryk globalistiese elitiste – om dit te ondersteun dat geld wat gebruik word by die finansieringsinstansies (belastingbetalers) en die Openbare Beleggingskorporasie (wat die GEPF bestuur) om borgtog te gee aan die onbevoegde Eskom. Met ander woorde,

GELD VAN ANDER MENSE, WAT BEDOEL IS VIR HULLE OM MEE AF TE TREE! DINK HULLE RÊRIG ANC SAL DIT NIE OOK PLUNDER NIE? Of is dit juis wat hulle wil hê?

Kingston, voorsitter van Rothschild, sê “die poel van kapitaal krimp vinnig” wat eintlik beteken “die onbillike las op belastingbetalers het gevaarlike vlakke bereik”.

Hy sê verder  “Onder die omstandighede is ons tevrede, ons is meer as tevrede om saam met COSATU te werk om die skuldprobleme van Eskom op te los” het Rothschild se Kingston bygevoeg.

Die waarheid is egter dat die skuldprobleme van Eskom doelbewus en selfveroorsakend was, en tweedens, die enigste rede waarom die poel van kapitaal opdroog, is omdat hulle, die wêreldgeldmag, alles opgesuig het!

Die Miljoen Dollar vraag, is aan wie skuld Eskom die R450 Miljaard? Waarom kan hulle dit nie afskryf nie vir die arme vorige onderdruktes? Volg die geld…

 

Rothschild ANC

 

Lees ook: #BlackPrivilege: Soweto se onwettige elektrisiteit: Inwoners is van mening hulle hoef nie te betaal nie